BVG_Logo
BEAN 28/02 4960 0,00
CORN 28/02 2232 0,00
SOYA 28/02 6130 135,00
SUNS 28/02 5341 81,00
WEAT 28/02 4861 31,00
WMAZ 28/02 2528 -55,00
YMAZ 28/02 2442 -15,00
AMT_Logo
Beeste A2/3 21/02 4638 0,00
Beeste AB2/3 21/02 4512 -0,02
Beeste B2/3 21/02 4200 0,00
Beeste C2/3 21/02 4009 0,00
Feeder Lamb 21/02 3333 0,00
Goats < 30kg 03/01 4210 0,00
Goats > 45kg 03/01 3971 0,00
Goats 30-45kg 03/01 3771 0,00
Goats Ewes 03/01 3296 0,00
Pluimvee (Bevrore) 21/02 2696 -0,04
Pluimvee (Vars) 21/02 2705 0,11
Pluimvee IQF 21/02 2416 0,08
Skaap A2/3 21/02 7217 0,01
Skaap AB2/3 21/02 5644 -0,05
Skaap B2/3 21/02 5502 0,04
Skaap C2/3 21/02 5154 -0,02
Speenkalf 21/02 3146 0,10
Spekvarke 21/02 2475 0,00
Varkwors 21/02 1865 0,00
Vleisvarke 21/02 2607 0,08
V: Pers eiervrug het ‘n geel kleur
Waarom het die pers eiervrug soms ‘n gele tussenin?
Deur: .09 Januarie 2020 713 keer gelees
A. Antwoord
Geel eiervrugte tussen die normale pers vrugte kan weens twee redes voorkom. As die eiervrug oorryp is kan dit van pers na geel verkleur. Nog `n moontlike rede is as die vrug aan baie sonlig aan die plant bootgestel was, kan dit ook geel verkleur. Die eiervrug het dan basies sonbrand opgedoen. 

Ek het nog nooit 'n geel eiervrug geëet nie maar blykbaar smaak 'n oorryp eiervrug glad nie lekker nie terwyl die een met sonbrand nie veel anders as die normale pers eiervrug smaak nie. Die smaak mag moontlik dan vir jou `n aanduiding van die rede vir die geel kleur gee? 

Geskryf deur: 
Dr Eduard Hoffman | PhD | Pri.Sci.Nat. 
Voorsitter: Departement Grondkunde Fakulteit AgriWetenskappe 
09 Januarie 2020
Kyk in die Indeks na alle antwoorde om vas te stel of jou vraag nie reeds beantwoord is nie. Ons kan ongelukkig nie vae en baie algemene navrae beantwoord nie. BELANGRIK: Sluit jou eposadres én telefoonnommer in om te verseker dat jou vraag beantwoord word.
Ons kommentaarbeleid

LANDBOUWEEKBLAD EN NETWERK24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier