BVG_Logo
BEAN 25/09 6289 -32,00
CORN 25/09 2478 12,00
SOYA 25/09 8100 28,00
SUNS 25/09 7630 -88,00
WEAT 25/09 5044 0,00
WMAZ 25/09 3489,2 48,20
YMAZ 25/09 3350 39,00
AMT_Logo
Beeste A2/3 18/09 4599 0,00
Beeste AB2/3 18/09 4498 -0,02
Beeste B2/3 18/09 4223 -0,02
Beeste C2/3 18/09 3989 -0,03
Ewes (Goats) 18/09 4156 -0,19
Feeder Lamb 18/09 4292 0,02
Kids (under 30kg) 18/09 6792 -0,18
Large (above 40kg) 18/09 4882 -0,21
Medium (30-40kg) 18/09 5559 -0,16
Pluimvee (Bevrore) 18/09 2502 0,00
Pluimvee (Vars) 18/09 2419 0,00
Pluimvee IQF 18/09 2309 0,00
Skaap A2/3 18/09 8853 -0,01
Skaap AB2/3 18/09 7568 -0,01
Skaap B2/3 18/09 7008 0,03
Skaap C2/3 18/09 6662 -0,02
Speenkalf 18/09 3467 -0,03
Spekvarke 18/09 2736 -0,11
Varkwors 18/09 2095 -0,24
Vleisvarke 18/09 2881 -0,10
V: Registrasie van akte vir plaasverkope
Hoe lank kan die registrasie van ‘n akte nee? Ons akte is aanvanklik op 24 Junie vanjaar ingedien. Ná ongeveer ‘n maand en ‘n half is die dokumente opgespoor en daar is bevind dat die stadsraad se goedkeuring verval het. Sodoende is dit weer vir ‘n tweede maal ingedien op 11 Augustus. Wanneer kan ons verwag dat registrasie en betaling gaan plaasvind?
Deur: .13 September 2020 159 keer gelees
A. Antwoord
Die aktekantore se werking was in die begin van die inperking in ‘n warboel. Die kantore is dikwels gesluit weens korona-infeksies en het dae, soms weke, gesluit vir ontsmetting. Dis nie verbasend dat u aktes in ‘n stadium soek geraak het nie. Dit gaan tans egter heelwat beter en indien u akte op 11 Augustus ingedien is, behoort dit nou enige dag te registeer en u die koopprys te ontvang. 

Die aktebesorger wat u transaksie hanteer, behoort u van die vordering in die altekantoor te kan voorsien. Aktebesorgers is elektronies met die aktekanteer verbind en kan die ondersoekprosedure daagliks volg. Vra hulle om u op die hoogte te bring en te hou. 

*Geskryf deur Butch van Blerk, direkteur: Bill Tolken Hendrikse Ingelyf, van Bellville, Kaapstad.
13 September 2020
Kyk in die Indeks na alle antwoorde om vas te stel of jou vraag nie reeds beantwoord is nie. Ons kan ongelukkig nie vae en baie algemene navrae beantwoord nie.
Ons kommentaarbeleid

LANDBOUWEEKBLAD EN NETWERK24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier