BVG_Logo
BEAN 26/11 6660 -100,00
CORN 26/11 2540 -15,00
SOYA 26/11 8200 -166,00
SUNS 26/11 8500,8 -25,20
WEAT 26/11 4830 -41,00
WMAZ 26/11 3426 28,00
YMAZ 26/11 3388 10,00
AMT_Logo
Beeste A2/3 20/11 5023 -0,02
Beeste AB2/3 20/11 4833 -0,02
Beeste B2/3 20/11 4470 -0,02
Beeste C2/3 20/11 4321 -0,02
Ewes (Goats) 20/11 3811 -0,03
Feeder Lamb 20/11 3872 0,15
Kids (under 30kg) 20/11 5659 0,04
Large (above 40kg) 20/11 3720 -0,13
Medium (30-40kg) 20/11 5127 -0,16
Pluimvee (Bevrore) 20/11 2641 -0,08
Pluimvee (Vars) 20/11 2671 -0,07
Pluimvee IQF 20/11 2511 -0,04
Skaap A2/3 20/11 8294 -0,01
Skaap AB2/3 20/11 7166 0,04
Skaap B2/3 20/11 6594 0,03
Skaap C2/3 20/11 6943 -0,07
Speenkalf 20/11 3779 -0,03
Spekvarke 20/11 2993 -0,07
Varkwors 20/11 2480 -0,16
Vleisvarke 20/11 3329 -0,06
V: Regte by familie-begraafplaas wanneer familieplaas verkoop word
My oupa het 'n familie begraafplaas begin op sy grond toe oupagrootjie oorlede is. Daar is baie familie begrawe. Later is daar ook ander families daar begrawe. Daar is altyd vooraf gereël as iemand daar begrawe wou word. Ons grond is verkoop en nou wil die nuwe eienaar besluit wie daar begrawe word en wie nie. Wat is ons regte daar?
Deur: .23 Oktober 2020 179 keer gelees
A. Antwoord
Die Nasionale Gesondheidswet (Wet 61 van 2003) reël en bevat bepalings wat op grafte op privaat eiendom betrekking het. Goedkeuring moet van die munisipaliteit in wie se gebied die plaas geleë is, verkry word. 

‘n Plaaseienaar kan dan ‘n begraafplaas op sy plaas aanlê. U sal by die munisipaliteit moet vasstel of u verder familie op die plaas sal kan begrawe nadat dit van eienaar verwissel het. Persone wie se familie daar begrawe is, sal die reg hê om familiegrafte te besoek. 

 *Geskryf deur Butch van Blerk, direkteur: Bill Tolken Hendrikse Ingelyf, van Bellville, Kaapstad
23 Oktober 2020
Kyk in die Indeks na alle antwoorde om vas te stel of jou vraag nie reeds beantwoord is nie. Ons kan ongelukkig nie vae en baie algemene navrae beantwoord nie.
Ons kommentaarbeleid

LANDBOUWEEKBLAD EN NETWERK24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier