BVG_Logo
BEAN 10/07 5597 0,00
CORN 10/07 2338 0,00
SOYA 10/07 6996 64,00
SUNS 10/07 5931,2 13,20
WEAT 10/07 5589 -62,00
WMAZ 10/07 2648 21,00
YMAZ 10/07 2742 15,00
AMT_Logo
Beeste A2/3 03/07 4383 -0,02
Beeste AB2/3 03/07 4301 -0,02
Beeste B2/3 03/07 4105 -0,05
Beeste C2/3 03/07 3864 0,00
Feeder Lamb 03/07 4129 -0,02
Kids (under 30kg) 03/07 3825 0,16
Large (above 40kg) 03/07 3231 0,40
Medium (30-40kg) 03/07 3745 -0,40
Pluimvee (Bevrore) 03/07 2439 0,00
Pluimvee (Vars) 03/07 2424 0,00
Pluimvee IQF 03/07 2308 0,00
She goats 03/07 3486 -0,14
Skaap A2/3 03/07 8247 -0,02
Skaap AB2/3 03/07 6379 -0,03
Skaap B2/3 03/07 5961 0,00
Skaap C2/3 03/07 6165 -0,05
Speenkalf 03/07 2868 0,03
Spekvarke 03/07 2250 -0,04
Varkwors 03/07 1663 -0,24
Vleisvarke 03/07 2358 -0,08
V: Afronding van en kruipvoer vir lammers
Ek soek na 'n goeie resep wat ek vir lammers (vleismerinos en swartkop-dorpers) kan voer om hulle af te rond, sowel as kruipvoer vir lammers (vleismerinos en swartkopdorpers).
Ek wil ook graag weet wat voer mens ooie net voor lamtyd en ná hulle gelam het? Ek het lusern en mielies.

Deur: Tertius de Wet12 Mei 2020 260 keer gelees
A. Antwoord
Lammers 

Die voerkraalmengsel is ‘n volledige voer en moet ad lib. gevoer word. Die kruipvoer moet agter kruiphekke gevoer word aan lammers vanaf ongeveer twee weke nadat die ooie gelam het. ‘n Lam behoort tussen 30kg en 40kg van die kruipvoer te vreet, tot speen. Na speen kan lammers direk op die voerkraalmengsel geplaas word.

                                                
                Voerkraalmengsel*               Kruipvoer        

                                     Kg                                            Kg                    

Voermol SS 200                      200                                          150

Voermol Procon 33                50                                            150

Mieliegruis                              700                                          600

Lusern (fyn gemaal)               180                                          100

Totaal                                      1 130                                       1 000

 

Voer addisionele hooi tydens aanpassing. Ooie Net voor lam styg die ooi se voedingsbehoeftes skerp. Die behoefte vir nutrient styg verder na lam. Om die rede is dit belangrik dat die ooi goeie kwaliteit voer ontvang vanaf drie tot vier weke voor lam tot sowat vier weke na lam. My aanbeveling is ‘n Lamhok Mengsel. Hieride is ‘n volledige voer wat ad lib gevoer moet word.

  Lamhokmengsel

                                                Kg

Voermol Maxiwol                   150

Voermol Procon 33                50

Mieliegruis                              300

Lusernhooi (fyn gemaal)        400

Totaal                                      1 000


Besoek gerus www.voermol.co.za vir meer inligting.

*Geantwoord deur mnr. Ulrich Müller, tegniese bestuurder van Voermol Voere.
25 Junie 2020
Kyk in die Indeks na alle antwoorde om vas te stel of jou vraag nie reeds beantwoord is nie. Ons kan ongelukkig nie vae en baie algemene navrae beantwoord nie.
Ons kommentaarbeleid

LANDBOUWEEKBLAD EN NETWERK24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier