BVG_Logo
BEAN 21/10 6457 0,00
CORN 21/10 2656 0,00
SOYA 21/10 8400 0,00
SUNS 21/10 8040 0,00
WEAT 21/10 5220 0,00
WMAZ 21/10 3811 0,00
YMAZ 21/10 3628 0,00
AMT_Logo
Beeste A2/3 16/10 4969 -0,04
Beeste AB2/3 16/10 4791 -0,02
Beeste B2/3 16/10 4407 0,00
Beeste C2/3 16/10 4145 -0,02
Ewes (Goats) 16/10 3427 -0,23
Feeder Lamb 16/10 4206 0,05
Kids (under 30kg) 16/10 5625 0,14
Large (above 40kg) 16/10 4601 -0,02
Medium (30-40kg) 16/10 4521 0,18
Pluimvee (Bevrore) 16/10 2544 0,04
Pluimvee (Vars) 16/10 2486 0,04
Pluimvee IQF 16/10 2382 0,04
Skaap A2/3 16/10 8850 0,00
Skaap AB2/3 16/10 7598 0,00
Skaap B2/3 16/10 6763 -0,01
Skaap C2/3 16/10 6759 -0,03
Speenkalf 16/10 3670 0,03
Spekvarke 16/10 2834 -0,04
Varkwors 16/10 2771 -1,02
Vleisvarke 16/10 3079 -0,03
V: Voedingswaarde van aartappelskille
Wat is die voedingswaarde van aartappelskille? Ek kan op grootmaat vars skille kry. Kan ek dit vir beeste of skape gee?
Deur: .18 April 2018 582 keer gelees
A. Antwoord
Op ‘n droë materiaal (DM) basis is die samestelling van vars aartappels baie na aan die van mielies. Die probleem met vars aartappels is die hoë voginhoud van ± 75%.

Vars aartappels kan teen tussen 300kg en 500kg in ‘n voerkraalrantsoen vir beeste ingesluit word om tussen 75kg en 125kg mieliemeel te vervang. Dit is in rantsoene sonder kuilvoer.

Ongelukkig het ek geen samestelling van aartappelskille nie. Die skrywer is welkom om my te kontak sodat ek reëlings kan tref vir ‘n monster van die aartappelskille sodat dit ontleed kan word.

Ek vermoed die energiewaarde van skille is laer as die van vars aartappels oor die hoër veselinhoud. Maar, die skille sal ook gebruik kan word om mieliemeel gedeeltelik te kan vervang in rantsoene vir beeste.

Groete
Ulrich Müller Technical Manager
Pr.Sci.Nat: 400044/08
Cell: +27 (0) 83 414 5928

Geskryf op 19 Oktober 2016
18 Junie 2018
Kyk in die Indeks na alle antwoorde om vas te stel of jou vraag nie reeds beantwoord is nie. Ons kan ongelukkig nie vae en baie algemene navrae beantwoord nie.
Ons kommentaarbeleid

LANDBOUWEEKBLAD EN NETWERK24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier