BVG_Logo
BEAN 15/04 7455 -19,00
CORN 15/04 3337 0,00
SOYA 15/04 7000 -76,00
SUNS 15/04 8065 -144,00
WEAT 15/04 4801 -25,00
WMAZ 15/04 3111,4 -28,60
YMAZ 15/04 3268 -32,00
AMT_Logo
Ave Wool (clean) 09/04 16103 0,00
Beeste A2/3 09/04 5174 0,00
Beeste AB2/3 09/04 5029 -0,02
Beeste B2/3 09/04 4711 -0,02
Beeste C2/3 09/04 4389 0,00
Ewes (Goats) 09/04 3532 0,34
Feeder Lamb 09/04 3995 -0,08
Kids (under 30kg) 09/04 4636 0,13
Large (above 40kg) 09/04 3194 0,50
Medium (30-40kg) 09/04 4258 0,02
Pluimvee (Bevrore) 09/04 2751 -0,04
Pluimvee (Vars) 09/04 2686 -0,04
Pluimvee IQF 09/04 2607 -0,04
Skaap A2/3 09/04 8342 -0,02
Skaap AB2/3 09/04 7268 0,00
Skaap B2/3 09/04 6654 -0,03
Skaap C2/3 09/04 6497 0,03
Speenkalf 09/04 3686 0,00
Spekvarke 09/04 2913 0,00
Varkwors 09/04 2356 -0,13
Vleisvarke 09/04 3104 0,00
V: Hoe moet dié voermengsel vir bokke lyk?

Elders op Landbou.com word die volgende mengsel vir voer vir bokke verskaf:

Mieliegruis 400kg

Voermol SS200 150kg

Procon 33  50kg

Lusern 400kg

Kan u ’n aanbeveling maak van hoe die mengsel moet lyk as ek die mielies en lusern met gars en hawerpithooi vervang?

Deur: Nico Prinsloo15 Maart 2021 152 keer gelees
A. Antwoord
Voergars het gewoonlik ‘n hoër ruproteïen-inhoud as mielies, maar ten koste van energie. Hawerpithooi se ruproteïen-inhoud is ongeveer die helfte van lusernhooi, maar die verteerbaarheid is naby aanmekaar. Om die bogenoemde mengsel reg te balanseer word die energiebron en ruvoerbron se verhoudings effens aangepas. 

Hier is die resep: 

150 kg Voermol SS200 
50 kg Voermol Procon 33 
300 kg hawerpithooi 
500 kg voergars 

Voerinname is dieselfde as die bogenoemde mengsel wat’n tipiese volledige lamhokmengsel is. Voer teen 3% van liggaamsmassa na geleidelike aanpassing. 

Geantwoord deur Josef van Wyngaard, tegniese bestuurder by Voermol Voere.
29 Maart 2021
Kyk in die Indeks na alle antwoorde om vas te stel of jou vraag nie reeds beantwoord is nie. Ons kan ongelukkig nie vae en baie algemene navrae beantwoord nie.
Ons kommentaarbeleid

LANDBOUWEEKBLAD EN NETWERK24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier