BVG_Logo
BEAN 28/02 4960 0,00
CORN 28/02 2232 0,00
SOYA 28/02 6130 135,00
SUNS 28/02 5341 81,00
WEAT 28/02 4861 31,00
WMAZ 28/02 2528 -55,00
YMAZ 28/02 2442 -15,00
AMT_Logo
Beeste A2/3 21/02 4638 0,00
Beeste AB2/3 21/02 4512 -0,02
Beeste B2/3 21/02 4200 0,00
Beeste C2/3 21/02 4009 0,00
Feeder Lamb 21/02 3333 0,00
Goats < 30kg 03/01 4210 0,00
Goats > 45kg 03/01 3971 0,00
Goats 30-45kg 03/01 3771 0,00
Goats Ewes 03/01 3296 0,00
Pluimvee (Bevrore) 21/02 2696 -0,04
Pluimvee (Vars) 21/02 2705 0,11
Pluimvee IQF 21/02 2416 0,08
Skaap A2/3 21/02 7217 0,01
Skaap AB2/3 21/02 5644 -0,05
Skaap B2/3 21/02 5502 0,04
Skaap C2/3 21/02 5154 -0,02
Speenkalf 21/02 3146 0,10
Spekvarke 21/02 2475 0,00
Varkwors 21/02 1865 0,00
Vleisvarke 21/02 2607 0,08
V: Voorkoms van skerpioene in Ellisrasomgewing
Ons woon in Ellisras en ek is bewus daarvan dat daar wel skerpioene hier voorkom, die gevaarlike soort. Ons is al 11 jaar hier en het skielik nou al twee skerpioene gekry wat uiters giftig is. My vraag is: Waarom nou skielik sien ek hulle en nie voorheen nie? Ek is geweldig bekommerd oor my diere.
Deur: .09 Januarie 2020 736 keer gelees
A. Antwoord
Skerpioene, soos slange, is maar daar en is geheimsinnig - hulle word nie skielik meer of minder nie. Maar wanneer weersomstandighede ideaal is sien mens skielik meer. 

Dit kan 'n kombinasie van verskeie faktore wees - wind, reënval, maanfase, lugdruk, humiditeit ens. en dan is hulle skielik meer aktief. Die meerderheid skerpioene wat mens sien is mannetjies op soek na wyfies. 

Geskryf deur: 
Johan Marais 
African Snakebite Institute 
Sel: 082 494 2039
09 Januarie 2020
Kyk in die Indeks na alle antwoorde om vas te stel of jou vraag nie reeds beantwoord is nie. Ons kan ongelukkig nie vae en baie algemene navrae beantwoord nie. BELANGRIK: Sluit jou eposadres én telefoonnommer in om te verseker dat jou vraag beantwoord word.
Ons kommentaarbeleid

LANDBOUWEEKBLAD EN NETWERK24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier