BVG_Logo
BEAN 10/07 5597 0,00
CORN 10/07 2338 0,00
SOYA 10/07 6996 64,00
SUNS 10/07 5931,2 13,20
WEAT 10/07 5589 -62,00
WMAZ 10/07 2648 21,00
YMAZ 10/07 2742 15,00
AMT_Logo
Beeste A2/3 03/07 4383 -0,02
Beeste AB2/3 03/07 4301 -0,02
Beeste B2/3 03/07 4105 -0,05
Beeste C2/3 03/07 3864 0,00
Feeder Lamb 03/07 4129 -0,02
Kids (under 30kg) 03/07 3825 0,16
Large (above 40kg) 03/07 3231 0,40
Medium (30-40kg) 03/07 3745 -0,40
Pluimvee (Bevrore) 03/07 2439 0,00
Pluimvee (Vars) 03/07 2424 0,00
Pluimvee IQF 03/07 2308 0,00
She goats 03/07 3486 -0,14
Skaap A2/3 03/07 8247 -0,02
Skaap AB2/3 03/07 6379 -0,03
Skaap B2/3 03/07 5961 0,00
Skaap C2/3 03/07 6165 -0,05
Speenkalf 03/07 2868 0,03
Spekvarke 03/07 2250 -0,04
Varkwors 03/07 1663 -0,24
Vleisvarke 03/07 2358 -0,08
V: Wanneer is 'n werkgewer aanspreeklik vir 'n werknemer se gedrag?
Die minister van landbou, bosbou en visserye, Thoko Didiza, het die inhegtenisname van ‘n afslaer van Polokwane wat moontlik verbind word met die verspreiding van die gevreesde bek en klouseer verwelkom. Volgens onlangse berigte in die media is ‘n afslaer van Polokwane in hegtenis geneem oor die moontlike verspreiding van bek-en-klouseer. Indien daar 'n skuldigbevinding sou plaasvind, in hoe 'n mate kan die persoon se werkgewer vir sy werknemer se optrede aanspreeklik gehou word vir die verlies aan inkomste deur individue gely word as gevolg van die individu se optrede?
Deur: .01 April 2020 1318 keer gelees
A. Antwoord
’n Algemene reël van die reg is dat ’n werkgewer aanspreeklik is vir handelings of skade wat sy werknemer veroorsaak, terwyl die werknemer binne die bestek van sy dienskontrak met sy werkgewer opgetree het. Dit staan as middellike aanspreeklikheid bekend . 

 Die vereistes vir middellike aanspreeklikheid is soos volg: 

 1. Die oortreder moet ’n werknemer van die werkgewer wees, dit wil sê in ’n diensverhouding met die werkgewer staan. 

2. Die optrede van die werknemer moet neerkom op ’n onregmatige of nalatige handeling of versuim. 

3. Die werknemer moet optree in die loop en omvang van sy dienskontrak op die tydstip waarop hy die onregmatige of nalatige handeling of versuim begaan. 

4. ’n Werkgewer sal nie verantwoordelik gehou word vir dade van werknemers wat afwyk van die pligte waarvoor hy aangestel is en buite die bestek van sy diensverhouding met sy werkgewer optree nie.
01 April 2020
Kyk in die Indeks na alle antwoorde om vas te stel of jou vraag nie reeds beantwoord is nie. Ons kan ongelukkig nie vae en baie algemene navrae beantwoord nie.
Ons kommentaarbeleid

LANDBOUWEEKBLAD EN NETWERK24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier