BVG_Logo
BEAN 14/07 5434 -28,00
CORN 14/07 2188,8 -31,20
SOYA 14/07 6862 -8,00
SUNS 14/07 5920 43,00
WEAT 14/07 5500 26,00
WMAZ 14/07 2570 5,00
YMAZ 14/07 2653 1,00
AMT_Logo
Beeste A2/3 10/07 4398 0,00
Beeste AB2/3 10/07 4306 0,00
Beeste B2/3 10/07 4086 0,00
Beeste C2/3 10/07 3863 0,00
Ewes (Goats) 10/07 3598 -0,08
Feeder Lamb 10/07 4203 -0,05
Kids (under 30kg) 10/07 3644 0,14
Large (above 40kg) 10/07 3318 -0,09
Medium (30-40kg) 10/07 3923 -0,13
Pluimvee (Bevrore) 10/07 2419 0,04
Pluimvee (Vars) 10/07 2409 0,04
Pluimvee IQF 10/07 2314 0,00
Skaap A2/3 10/07 8528 -0,04
Skaap AB2/3 10/07 6746 -0,09
Skaap B2/3 10/07 6209 -0,06
Skaap C2/3 10/07 6140 0,00
Speenkalf 10/07 2971 -0,13
Spekvarke 10/07 2307 -0,13
Varkwors 10/07 1662 0,00
Vleisvarke 10/07 2363 0,00
V: Die koste van weidinghuur vir wild
Wat is 'n billike prys in die sentraal-Vrystaat per gemsbok en springbok vir iemand wat sy wild op my plaas wil laat loop?
Deur: Colin 03 Junie 2019 4395 keer gelees
A. Antwoord
Huurtariewe is erg inkonsekwent en wissek van transaksie tot transaksie. Dit geld nog meer in die geval van vee. 

Hier is 'n riglyn, met die klem op riglyn: In die Oos-Vrystaat word weiding rondom R500/ha verhuur. Ons aanvaar dat jy 4ha per grootvee-eenheid benodig per jaar. 

As jy die aantal wild wat op jou plaas gaan loop na grootvee-eenhede kan omskakel gaan jy weet hoeveel hektaar hulle gaan bewei en kan jy dan op R2000/4ha se huur werk. Onthou, dit is net 'n riglyn. 

* Geskryf deur dr. Philip Theunissen van Computus Bestuursburo, Bethlehem.
23 Julie 2019
Kyk in die Indeks na alle antwoorde om vas te stel of jou vraag nie reeds beantwoord is nie. Ons kan ongelukkig nie vae en baie algemene navrae beantwoord nie.
Ons kommentaarbeleid

LANDBOUWEEKBLAD EN NETWERK24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier