BVG_Logo
BEAN 25/09 6289 -32,00
CORN 25/09 2478 12,00
SOYA 25/09 8100 28,00
SUNS 25/09 7630 -88,00
WEAT 25/09 5044 0,00
WMAZ 25/09 3489,2 48,20
YMAZ 25/09 3350 39,00
AMT_Logo
Beeste A2/3 18/09 4599 0,00
Beeste AB2/3 18/09 4498 -0,02
Beeste B2/3 18/09 4223 -0,02
Beeste C2/3 18/09 3989 -0,03
Ewes (Goats) 18/09 4156 -0,19
Feeder Lamb 18/09 4292 0,02
Kids (under 30kg) 18/09 6792 -0,18
Large (above 40kg) 18/09 4882 -0,21
Medium (30-40kg) 18/09 5559 -0,16
Pluimvee (Bevrore) 18/09 2502 0,00
Pluimvee (Vars) 18/09 2419 0,00
Pluimvee IQF 18/09 2309 0,00
Skaap A2/3 18/09 8853 -0,01
Skaap AB2/3 18/09 7568 -0,01
Skaap B2/3 18/09 7008 0,03
Skaap C2/3 18/09 6662 -0,02
Speenkalf 18/09 3467 -0,03
Spekvarke 18/09 2736 -0,11
Varkwors 18/09 2095 -0,24
Vleisvarke 18/09 2881 -0,10
V: Wie is verantwoordelik vir wild op hoofpaaie ?
Ons boer met wild. Die plaas is behoorlik volgens die relevante regulasies toegespan. Daar is ‘n klomp vlakvarke wat hulle nie aan heinings steur nie, nie eers elektriese heinings nie. Kan ek aanspreeklik gehou word daarvoor as hulle ‘n ongeluk geroorsaak? Hoe spreek mens so ‘n verantwoordelikheid aan?
Deur: .13 September 2020 163 keer gelees
A. Antwoord
Die verpligting rus op ’n grondeienaar om sy diere binne sy heinings te hou. Hy moet toesien dat die toestand van sy heining voldoende is vir hierdie doel. Wat die vlakvarke betref wat onder die heinings deurgrawe, is dit natuurlik nie so ’n eenvoudige saak nie.  

In die geval van diere wat só optree en skade veroorsaak, sal die grondeienaar moet kan aantoon dat hy redelike stappe gedoen het om sy heinings in stand te hou. Indien vlakvarke onder die heinings deurgrawe en skade veroorsaak, en die grondeienaar het alles redelik in sy vermoë gedoen om sy heining in stand te hou, behoort hy nie aanspreeklik gehou te word vir dié skade nie.

Geskryf deur: Butch van Blerk, direkteur: Bill Tolken Hendrikse Ingelyf, van Bellville, Kaapstad. (butch@billtolken.co.za)
13 September 2020
Kyk in die Indeks na alle antwoorde om vas te stel of jou vraag nie reeds beantwoord is nie. Ons kan ongelukkig nie vae en baie algemene navrae beantwoord nie.
Ons kommentaarbeleid

LANDBOUWEEKBLAD EN NETWERK24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier