BVG_Logo
BEAN 21/02 4977 0,00
CORN 21/02 2255,4 -9,60
SOYA 21/02 5905 10,00
SUNS 21/02 5300 83,00
WEAT 21/02 4747 10,00
WMAZ 21/02 2659 6,00
YMAZ 21/02 2548 -30,00
AMT_Logo
Beeste A2/3 21/02 4638 0,00
Beeste AB2/3 21/02 4512 -0,02
Beeste B2/3 21/02 4200 0,00
Beeste C2/3 21/02 4009 0,00
Feeder Lamb 21/02 3333 0,00
Goats < 30kg 03/01 4210 0,00
Goats > 45kg 03/01 3971 0,00
Goats 30-45kg 03/01 3771 0,00
Goats Ewes 03/01 3296 0,00
Pluimvee (Bevrore) 21/02 2696 -0,04
Pluimvee (Vars) 21/02 2705 0,11
Pluimvee IQF 21/02 2416 0,08
Skaap A2/3 21/02 7217 0,01
Skaap AB2/3 21/02 5644 -0,05
Skaap B2/3 21/02 5502 0,04
Skaap C2/3 21/02 5154 -0,02
Speenkalf 21/02 3146 0,10
Spekvarke 21/02 2475 0,00
Varkwors 21/02 1865 0,00
Vleisvarke 21/02 2607 0,08
V: Groenvoer vir beeste in 'n voerkraal
Wat is die verhouding tussen droë/ru-voer en groenvoer (hidroponies gekweek) wat toegedien moet word om optimale groei by kallers/beeste te vestig?
Deur: Dries 07 Februarie 2019 5216 keer gelees
A. Antwoord
Gars spruite of groenvoer (hidroponies gekweek) het ‘n goeie voedingswaarde, energie en proteïen. Maar dit het ook 'n baie hoë voginhoud, omtrent 90%. Hierdie hoë voginhoud beperk die droë materiaalinname van die spruite. evolglik moet dit beperk word tot sowat 30% in ‘n voerkraalrantsoen vir beeste. 

Klik hier vir ‘n voorbeeld van so ‘n voer.

* Geantwoord deur mnr. Ulrich Müller, tegniese bestuurder by Voermol.
25 Maart 2019
Kyk in die Indeks na alle antwoorde om vas te stel of jou vraag nie reeds beantwoord is nie. Ons kan ongelukkig nie vae en baie algemene navrae beantwoord nie.
Ons kommentaarbeleid

LANDBOUWEEKBLAD EN NETWERK24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier