Resepte

Die Benders van Clocolan se ma, Barbara, se piesangkoek met kondensmelkversiersel is onweerstaanbaar.
Lees Meer
Hier is nog ’n Namakwaland-resep uit die agtste uitgawe van ons glanskostydskrif, Landbou Boerekos.
Lees Meer
Annatjie Reynolds van die plaas Nieuwefontein naby Richmond in die Karoo is ’n boervrou, huishoudkundige, wildsvleiskenner en kookboekskrywer. Hierdie resep van Annatjie is vinnig, geurig en heerlik sag.
Lees Meer
In die Kalahari is Anita Scholtz wyd bekend vir hierdie lekker kaiings. (Diegene wat hul cholesterol dophou, moet liefs verbyhou.)
Lees Meer
Die Kokkedoor Toitnette du Toit van Barrydale se liefde vir kos is van kleins af deur haar oupa en ouma gekweek, by wie sy geleer het van vleiswerk, melktert bak en waterblommetjies oes.
Lees Meer
Weskuskos op sy beste. Kobus Engelbrecht se tegniek om die snoek in ’n vlekvryestaalpan oor die kole te bak, lewer heerlike resultate.
Lees Meer
Dié resep is geïnspireer deur die Italiaans-Afrikaanse Le Roux-gesin van Addersfontein se Italiaanse herkoms en amandels, die belangrikste boerderyproduk op hul plaas, Addersfontein, tussen Montagu en Barrydale.
Lees Meer