Hoogste pryse in Wes-Kaap (Pryse in R/kg. Pryse verskaf deur BKB.)

VleissoortWeek 28/05
Speenkalf onder 200 kg27,00
Speenkalf tot 250 kg26,19
Speenkalf oor 250 kg27,80
Speenkalf oor 300 kg24,62
Beeste A klas23,00
Beeste B klas18,00
Beeste C klas18,00
Bulle21,00
Slagooie28,03
Vet ooie25,00
Slaglammers37,78
Stoorlammers38,26

Beste pryse vir beeste in die Noord-Vrystaat (Pryse in R/kg, BTW uitgesluit. Pryse verskaf deur Chris Derksen.)

VleissoortWeek 27/05


Speenkalf onder 200 kg31,83 
Speenkalf tot 250 kg30,54
Speenkalf oor 250 kg29,07
Beeste A klas-
Beeste B klas21,52
Beeste C klas (vet)20,01
Beeste C klas (maer)15,50 - 17,45

Beste pryse vir skape in die Noord-Vrystaat (Pryse in R/kg, BTW uitgesluit. Pryse verskaf deur Chris Derksen.)

VleissoortWeek 27/05
Stoorlammers40,00
Slaglammers35,11
Stoorskape25,52
Vet skape27,59