Finweek
book-icon Uitgawe 17 Desember 2020

Belegging vereis versigtige toewysing en instandhouding

akkreditasie
Foto: Shutterstock
Foto: Shutterstock

Die belangrikste kenmerk van ’n langtermynportefeulje is watter bates jy daarin hou. Maar daar is ook ander oorwegings. Eerstens, hoe verdeel jy die portefeulje tussen passief of aktief bestuurde bates?

Ek stel altyd voor dat ten minste 50% van ’n portefeulje in beursverhandelde fondse (ETF’s) gehou moet word as die kern van die portefeulje. Dit verwyder die gevaar dat jy swak aandele koop. Die 50%-toekenning is ’n minimum, en dit kan hoër wees as jy ’n nuwe belegger is, of net ’n bietjie geld op die mark wil waag.

Die tweede vraag gaan oor die toekenning van buitelandse of plaaslike bates, hetsy in passiewe instrumente of individuele aandele. Hierdie verdeling is moeiliker, veral omdat baie van ons top-40-aandele hul inkomste in dollars verdien, sodat hulle in ’n sekere sin buitelands is. Hier moet die persentasieverdeling waarskynlik meer as 50% in die buiteland wees om dollars te verdien, omdat Suid-Afrika ’n klein stippeltjie in die wêreldwye BBP-verdienste is. Ek sal binnekort ’n rubriek hieroor skryf.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.04
-1.4%
Rand - Pond
20.67
-1.3%
Rand - Euro
17.44
-1.5%
Rand - Aus dollar
11.30
-1.7%
Rand - Jen
0.13
-1.8%
Goud
1,797.17
+0.2%
Silwer
24.08
-0.3%
Palladium
1,961.53
-2.4%
Platinum
1,013.50
-1.8%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,874
-0.3%
Alle aandele
67,475
-0.2%
Hulpbronne 10
63,082
-0.9%
Industriële 25
87,253
+0.1%
Finansiële 15
14,054
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos