Finweek
book-icon Uitgawe 8 Oktober 2020

Takel die gaping vir bekostigbare residensiële en kleinhandelverhuring

akkreditasie
Carel Kleynhans, uitvoerende hoof van Divercity
Carel Kleynhans, uitvoerende hoof van Divercity

Die JSE-genoteerde Balwin Properties is welbekend met die ontwikkeling van groot deeltiteleiendomme. Mooikloof Mega City, sy volgende projek, is egter op buitengewone skaal.

Die reusagtige inklusiewe behuisingsprojek ter waarde van sowat R44 miljard oos van Pretoria is dalk die wêreld se grootste deeltitelontwikkeling en kan 50 000 wooneenhede hê.

Op die vraag hoe seker hy is dat die syfer van 50 000 behaal sal word, antwoord Steve Brookes, uitvoerende hoof van Balwin Properties: “100%.” Mooikloof Mega City, ’n groenmodelontwikkeling wat die regering as ’n strategies ineengeskakelde projek ondersteun, is spesifiek vir die gaping in die behuisingsmark ontwikkel. Dit beteken behuisingsgeleenthede vir huishoudings wat ’n gesamentlike inkomste van tussen R3 501 en R18 000 verdien.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.41
-0.2%
Rand - Pond
19.93
-0.2%
Rand - Euro
16.80
-0.3%
Rand - Aus dollar
10.83
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Goud
1,784.67
+0.1%
Silwer
24.37
+0.2%
Palladium
2,085.97
+0.8%
Platinum
1,059.00
+0.6%
Brent-ruolie
85.82
+0.9%
Top-40
60,348
0.0%
Alle aandele
66,895
0.0%
Hulpbronne 10
63,203
0.0%
Industriële 25
85,486
0.0%
Finansiële 15
14,008
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos