Fase of probleem?: Ken jou kind se gedrag uit Is jou kind se gewoontes net ’n fase of is dit ’n teken dat iets ernstigs fout is?
Ou liefde roes nie: Paartjie trou vir die tweede keer Hul eerste huwelik het op die rotse geëindig, maar dit het hulle nie gekeer om weer te probeer nie . . .
LAAI AF, DRUK UIT: Jongste Kuier (2 Feb) se blokraaie Verkies jy om die blokraaie en speletjies op papier in te vul? Klik hieronder om die blokraaie, speletjies en oplossing in die jongste...
Lavender Hill-meisie nou 'pool'-kampioen Dié jong poolspeler is besig om haar ’n lewe uit Lavender Hill te speel – een wêreldkampioenskap op ’n slag!
Gesondheid: Kyk na jou lewer voor dit te laat is Jou lewer kan sonder waar-skuwing ingee en daarom moet jy dit oppas voor dit te laat is.
My lewe: Ouers sukkel ná kêrel hul dogter vermoor Die wond van verlies is nog rou nadat dié ma haar dogter en broodwinner op Kersdag aan die koue hand van die dood moes afstaan.
SIELSKOS | Ken jou waarde Maak seker jy ken jou waarde sodat jy nie jouself in die idee van liefde of ongesonde verhoudings verloor nie. DEUR ERNUSTA MARALACK
Verbruiker: Beskerm jouself teen hackers Moet jou nie (weer) met ’n slap riem laat vang nie. Maak só seker jy bewaar jou inligting en bly op jou hoede vir hackers.
Verhoudings: Wat gebeur nou as jou 'bestie' trou? Jou bestie is smoorverlief en het getrou! Wat word nou van jul vriendskap? Pak die pad só aan.
Akteur van Oudtshoorn saam met Viola Davis in The Woman King Hy het geweet hy is bestem om uit te styg – nou deel hy ’n fliek met ’n Hollywood-ster!
Boksburg-ramp: Man verloor sy seun en vrou Geraldo Geduld het sy vrou en kind (inlas) albei in die Boksburg-gastenkwa-ramp verloor. Hy maak sy hart oop oor sy verlies.
Klimaatsverandering: Aarde en mense in gevaar Hittegolwe, vloede, droogtes en plae . . . Die klimaat verander sonder twyfel, en dit laat ons en die aarde in groot gevaar.
Inspirasie: Hoof vat Vlakte-skool na hoër hoogtes Dié hoof het ’n skool in verval reggeruk met sy leierskap en dit in ’n baken van hoop omskep vir leerders en die gemeenskap.
Outistiese tiener skep en verkoop kuns Sy kuns bied hom al vir jare ’n weg uit die wêreld waar hy geboelie en nie altyd aanvaar word nie.
By die skool: Help jou kinders om aan te pas Behalwe al die akademiese goed waarby kinders moet aanpas in die nuwe skooljaar, kan sosiale aanpassings ook vir groot kommer sorg.
Jou kind: Berei hulle voor om sukses te behaal Hoe sit jy jou kind op die pad van sukses, ongeag hoe sterk hulle in hul skoolwerk is? Ouers en top-onnies gee raad.
SA skole is deurdrenk van probleme Daar is talle uitdagings wat skole, en dus leerders, kniehalter. Is daar hoop vir alle betrokkenes?
Skielike dood: Is jou kinders régtig gesond? Die skielike dood van kinders is glad nie ongewoon nie. Maar is daar enigiets wat ouers kan doen om dit te verhoed?