Kuier
book-icon Uitgawe 2 Maart 2023
Deel

Beurtkrag: Alternatiewe vir Eskom-elektrisiteit

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Gee my krag. Dis deesdae elke Suid-Afrikaner se kreet met die groeiende beurtkrag in die land. Soos mense in die donker nie kan kos maak, TV kyk, klere was of selfs by die werk actually kan werk nie, word almal gedwing om leefstylaanpassings te maak en na ander opsies te kyk wat bietjie verligting kan bring.

Sam Berrow van Solar Advice wat verbruikers help met alternatiewe kragopsies, sê hulle sien ’n dramatiese toename in mense wat hul eie planne vir krag maak.

“Ek is self ’n ma. Ek moes huis toe jaag van die werk af om kos vir my kind te maak, en erger: Om nie warm water vir babaformule te hê nie. Gesinne en besighede is desperaat om hul normale lewens te hervat en draai na sonkrag. Ons hoor daagliks die frustrasie en desperasie in ons kliënte se stemme en nou selfs nog meer.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 131/2
West Indies 220/8
Rand - Dollar
18.17
+0.8%
Rand - Pond
22.41
+0.4%
Rand - Euro
19.70
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.18
-0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Platinum
962.88
-0.5%
Palladium
1,420.37
+1.0%
Goud
1,972.26
+0.8%
Silwer
23.27
+0.8%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
70,445
+0.9%
Alle aandele
76,047
+1.0%
Hulpbronne 10
66,460
+2.3%
Industriële 25
102,327
+0.1%
Finansiële 15
15,628
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos