Kuier
book-icon Uitgawe 30 September 2021

Denise Newman is gelukkig & tevrede

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die aktrise Denise Newman is baie dankbaar vir wat sy het.
Die aktrise Denise Newman is baie dankbaar vir wat sy het.

Soos ’n goeie wyn, word die veteraanaktrise Denise Newman (67) net beter met ouderdom en deesdae floreer sy nie net as aktrise nie, maar sy vervul ook ’n nuwe rol as ouma van haar eerste kleinkind.

In hierdie tye waarin ons lewe, is Denise ook baie bewus van haar en almal in haar binnekring se veiligheid en raai sy almal aan om dieselfde te doen. En, erken Denise sonder enige apologie – al is daar mense wat neerkyk op sepieakteurs omdat dit nie as “regte werk” beskou word nie, is sy nie skaam vir die werk wat sy doen nie, en werk sy nou vir haar pensioen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Dolphins 0
Warriors 100/5
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.55
+0.3%
Rand - Pond
20.05
+0.4%
Rand - Euro
16.92
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.90
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.3%
Goud
1,778.31
+0.5%
Silwer
23.93
+1.2%
Palladium
2,111.01
+0.8%
Platinum
1,044.85
+0.3%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,160
-0.4%
Alle aandele
66,727
-0.4%
Hulpbronne 10
62,801
-1.3%
Industriële 25
85,132
+0.1%
Finansiële 15
14,131
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos