Kuier
book-icon Uitgawe 12 Mei 2022

RUBRIEK | Wat die hart van vol is

akkreditasie
Alishia Prins
Alishia Prins

'n Enkelmoeder wat elke dag die grootste glimlag op haar gesig gedra het ten spyte van haar innerlike battles.

Dié vrou het haar vingers stompies gewerk op die boere se lande in die warme son om seker te maak haar kinders het kos op die tafel. Maar sy het ook struikelblokke gehad waarmee sy moes deal waarvan die res van ons nie geweet het nie. Sy wou altyd die sterk vrou wees ter wille van haar kinders ongeag die feit dat sy van binne gebloei het.

By geboorte was ek en my moeder tussen lewe en dood. Ek was ’n verwaande kind en wou sommer self uitstap wat dus daartoe gelei het dat ek bekend was as ’n brug-baba. Die dokters het aan my ma genoem dat een van ons dit nie gaan maak nie. Maar beide het hierdie geveg gewen. Op 28 Augustus 1994 het my ma al gewys dat sy alles in haar vermoë sal doen om na haar babadogtertjie om te sien.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 153/4
Namibia 119/4
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 318/3
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
15.95
+1.3%
Rand - Pond
19.89
+0.1%
Rand - Euro
16.80
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.20
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+1.7%
Goud
1,825.45
+0.1%
Silwer
21.67
+0.3%
Palladium
2,070.21
+2.1%
Platinum
956.99
+1.1%
Brent-ruolie
114.24
+2.6%
Top-40
63,478
+1.6%
Alle aandele
70,147
+1.4%
Hulpbronne 10
73,357
+2.1%
Industriële 25
78,501
+1.8%
Finansiële 15
15,920
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos