Kuier
book-icon Uitgawe 2 Maart 2023
Deel

Vashti Prins deel haar nuwe perspektief

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die aktrise Vashti Prins embrace deesdae wie sy is.
Die aktrise Vashti Prins embrace deesdae wie sy is.

Vashti Prins (28) is nie perfek nie. En dié Suidooster-aktrise met die benydenswaardige krulledos is oukei daarmee. Om die anxiety binne haar aan te spreek – daardie voortdurende gevoel van “ek moet beter” – het Vashti besluit genoeg is genoeg. Genoeg van dink jy moet altyd in beheer wees.

Genoeg van altyd nóg spanning op jou laai deur nóg meer op jou te pak en “perfek” te wil wees vir almal rondom jou, behalwe jouself. Dalk kan jy relate. Die ouma wat heeltyd alles vir almal moet wees en oral moet instaan. Die ma wat vir almal daar is, eerste op is, die kosblikkies pak en nog moet kom kosmaak ná ’n lang dag se werk, huis moet skoonmaak, kinders moet aflaai en met huiswerk moet help en dan uitgeput laaste gaan slaap.

Of dalk is jy die over-achiever-dogter wat voel jy moet presteer al voel jy binne-in jy is nooit regtig goed genoeg nie. Nou het Vashti, wat in Kuilsrivier in die noorde van Kaapstad grootgeword het en in Milnerton bly, besluit dis klaar. Sy is klaar met perfeksie en die voortdurende angstigheid wat dit in haar loswoel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
+1.1%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos