Deel

Alfred Schaffer met uitgawe van ‘Stilet’ gehuldig

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die digter en akademikus Alfred Schaffer word in die huidige uitgawe van die tydskrif ‘Stilet’ gehuldig.
Die digter en akademikus Alfred Schaffer word in die huidige uitgawe van die tydskrif ‘Stilet’ gehuldig.

Alfred Schaffer, bekroonde Nederlandse digter en akademikus, word gehuldig met ’n spesiale uitgawe van die tydskrif Stilet, wat deur die Afrikaanse Letterkundevereniging (ALV) uitgegee word.

“ ’n Mens wil nie te veel sê nie, maar is ek ooit die moeite werd om so iets te ontvang? Ek is nog jonk, ek leef nog. Ek is nou al lank hier en nou al deel van die Suid-Afrikaanse lewe, maar daar is baie Suid-Afrikaanse skrywers wat dit ook verdien. So ek voel geëerd om raakgesien te word,” sê Schaffer, wat in 1986 van Nederland na Suid-Afrika gekom het.

Schaffer is in 2021 met die Nederlandse P.C. Hooft-prys bekroon vir sy oeuvre en in dieselfde jaar met die Herman de Coninck-prys van Vlaandere vir sy bundel Wie was ik: Strafregels, en hy is ook in dieselfde jaar op die Tuin van Digters-fees in Wellington vereer. Hy het in 2000 gedebuteer met die bundel Zijn opkomst in de voorstad, en sy jongste bundel, Wie was ik: Strafregels, het in 2020 verskyn.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Benetton 21
Connacht 12
besig om te laai... Regstreeks
Arsenal 1
Leeds United 0
besig om te laai... Regstreeks
AFC Bournemouth 0
Fulham 1
besig om te laai... Regstreeks
Brighton and Hove Albion 2
Brentford 2
besig om te laai... Regstreeks
Crystal Palace 0
Leicester City 0
besig om te laai... Regstreeks
Nottingham Forest 1
Wolverhampton Wanderers 0
besig om te laai... Regstreeks
Richards Bay FC 0
Orlando Pirates 1
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos