Die sondes van die vaders

akkreditasie
Ronelda Kamfer kon haar debuutroman, Kompoun, voltooi danksy die Jan Rabie Marjorie Wallace-skryfbeurs wat in 2016 aan haar toegeken is.  Foto: NATHAN TRANTRAAL
Ronelda Kamfer kon haar debuutroman, Kompoun, voltooi danksy die Jan Rabie Marjorie Wallace-skryfbeurs wat in 2016 aan haar toegeken is. Foto: NATHAN TRANTRAAL

Ronelda Kamfer se debuutroman, ‘Kompoun’, vertel van die sondes en geheime van ’n klomp Overbergse grootmense wat hul kinders tot in die derde en vierde geslag agtervolg. Maar in dié belangrike boek praat die woedende kinders uit en maak hul stem dik teen die grootmense, skryf Valda Jansen.

Kompoun deur Ronelda S. Kamfer. Uitgewer: Kwela. Prys: R260.

Daar is familiegeheime wat geheim moet bly – en geheime wat liefs nie bewaar moet word nie. Kompoun is ’n verdoemende verhaal oor die mishandeling en geweld waaraan ’n klomp Overbergse niggies en neefs in hul grootwordjare blootgestel word. Die storie word om die beurt deur Nadia en Xavie vertel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Stormers 12
Lions 27
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
besig om te laai... Regstreeks
Wolverhampton Wanderers 0
Liverpool 0
besig om te laai... Regstreeks
Southampton 1
Brighton and Hove Albion 0
besig om te laai... Regstreeks
Newcastle United 1
Burnley 0
besig om te laai... Regstreeks
Ospreys 19
Ulster 13
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos