Joubert gesels oor ‘Na ’n plaas in Afrika’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die skrywer Irma Joubert.
Die skrywer Irma Joubert.

Die skrywer Irma Joubert gesels op 25 November om 16:00 oor haar jongste roman, Na ’n plaas in Afrika, met die Nederlandse joernalis Ingrid Glorie.

Die aanlyn gesprek is deel van die voortgesette reeks Boeken uit het Huis, aangebied deur Zuid-Afrikahuis in Amsterdam in samewerking met die Nederlandse Taalunie. Boekliefhebbers kan elke laaste Donderdag van die maand ’n boekgesprek volg op die YouTube-kanaal van Zuid-Afrikahuis. Die gesprek duur een uur. Dit is ook moontlik om vrae te vra tydens die gespreksessie.

Daarna is die gesprek toeganklik op die kanaal vir mense wat nie die betrokke tyd kon inskakel nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos