Nuwe foto van prinses Charlene en haar gesin vir Pase

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die gesinsfoto wat prinses Charlene op Instagram gelaai het. Foto: Eric Mathon
Die gesinsfoto wat prinses Charlene op Instagram gelaai het. Foto: Eric Mathon

Prinses Charlene van Monaco is terug by die huis, en sy het ’n nuwe foto van haar, haar man en hul kroos vir Paasfees gedeel.

“Gelukkige Paasfees,” het sy geskryf by ’n foto van haar en prins Albert en hul tweeling, Jacques en Gabriella, almal in wit en roomkleurige uitrustings.

Op die foto omhels sy vir Gabriella, terwyl prins Albert sy hand op Jacques se skouer hou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Benetton 7
Cardiff Rugby 0
Rand - Dollar
15.92
-0.3%
Rand - Pond
19.85
-0.3%
Rand - Euro
16.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.18
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,840.43
-0.1%
Silwer
21.68
-1.1%
Palladium
1,955.50
-2.7%
Platinum
951.00
-1.7%
Brent-ruolie
112.04
+2.6%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.7%
Industriële 25
72,948
-3.8%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos