Meghan die ‘Hollywood’-prinses pronk op Ellen se TV-program

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Meghan, hertogin van Sussex, met die peperduur ontwerpersbloes van Oscar de la Renta wat sy gedra het in ‘The Ellen DeGeneres Show’. Die prysetiket van dié bloes is ‘ allemintige $1 650.  Foto: Warner Brothers via AP
Meghan, hertogin van Sussex, met die peperduur ontwerpersbloes van Oscar de la Renta wat sy gedra het in ‘The Ellen DeGeneres Show’. Die prysetiket van dié bloes is ‘ allemintige $1 650. Foto: Warner Brothers via AP

Meghan, die hertogin van Sussex, se veelbesproke verskyning Donderdagaand op Ellen DeGeneres se gelyknamige kletsprogram het toe die spreekwoordelike (koninklike) muis gebaar.

Anders as haar en prins Harry se opspraakwekkende onderhoud vroeër vanjaar met Oprah Winfrey is Meghan net deur Ellen as ’n “ma van twee” aan die gehoor voorgestel, het sy na Harry as “H” verwys, verklap dat hul jongste kind, Lili, begin tande kry en dat sy self hul ete vir Dankseggingsdag gaan kook.

Meghan, wat die volle uur van die program te sien was, en Ellen het ook gespot oor haar titel as hertogin van Sussex (daar is soveel s’e het Meghan van haar laat hoor), maar verder is daar nie ’n woord gerep oor haar eertydse lewe as een van die mees senior lede van die Britse koninklike gesin nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos