Hulle word op die KKNK vereer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jolyn Phillips word met die Kunste Onbeperk-prys vir Jong Stem vereer. Foto: Verskaf
Jolyn Phillips word met die Kunste Onbeperk-prys vir Jong Stem vereer. Foto: Verskaf

Sedert die begin van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees 28 jaar gelede, word daar jaarliks individue vereer wat uitblink in die Suid-Afrikaanse kunstewêreld.

Die vier mense wat vanjaar vereer word, is:

• Die skrywer en digter Jolyn Phillips ontvang die Kunste Onbeperk-prys vir Jong Stem. Sy is ook te sien by die fees in die debuutproduksie van haar bundel Bientang. Phillips is gebore in Blompark, Gansbaai. Haar debuutversameling van kortverhale, Tjieng Tjang Tjerries and Other Stories, is in 2016 en 2017 met groot lof gepubliseer. In Julie 2017 publiseer sy haar Afrikaanse debuutdigbundel, Radbrak. Bientang het in 2020 verskyn en fokus op 'n Khoi-Strandloper.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.18
-0.5%
Rand - Pond
20.52
+1.0%
Rand - Euro
17.75
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.42
+1.1%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,741.66
-0.9%
Silwer
20.95
-2.4%
Palladium
1,843.00
-0.7%
Platinum
991.50
+0.8%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,994
+0.4%
Alle aandele
73,368
+0.3%
Hulpbronne 10
70,795
-0.9%
Industriële 25
88,376
+1.2%
Finansiële 15
16,389
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos