Oos-Kaapse kunsdagboek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Houtdraaiwerk soos dié deur Hennie Odendaal kan by die Art on Target-kunsskool in Gqeberha besigtig word.
Houtdraaiwerk soos dié deur Hennie Odendaal kan by die Art on Target-kunsskool in Gqeberha besigtig word.

Ann Bryant-kunsgalery, St. Markweg, Southernwood, Oos-Londen: 

Art on Target-kunsskool, Targetkloof 2, Essexvale, Gqeberha: Gqeberha se Houtdraai-gilde (Port Elizabeth Woodturners Guild) se jaarlikse uitstalling kan tot 3 Desember van Maandag tot Vrydag van 09:00 tot 16:00 en op ’n Saterdag van 09:00 tot 13:00 besigtig word. Bel BA Moolman by 041 373 3334 of stuur e-pos aan haar by info@artontarget.co.za of Ashwin Ramhith by 082 874 0069 of besoek die PEWG-gilde se webtuiste by www.pewg.co.za.

GFI-kunsgalery, Parklaan 30, Sentraal, Gqeberha: Out of the Blue, ’n groepuitstalling van tekstielkunswerke, kan tot 24 November ook by die galery besigtig word. Kunswerke van die Keiskamma Art Project word deur die galery te koop aangebied. Skakel 041 586 3973 of, vir meer inligting, besoek die galery se webtuiste, www.gfiartgallery.com.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
besig om te laai... Regstreeks
Watford 0
Manchester City 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos