Jong Brit oorrompel bekendes met reg met sy sang, lirieke

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sam Tompkins se mini-album ‘Who do you pray to?’
Sam Tompkins se mini-album ‘Who do you pray to?’

Neem kennis van die naam Sam Tompkins, want hy is reeds op ander kunstenaars se luisterlysie, insluitend dié van sir Elton John. Kobus Burger vertel meer.

Sam Tompkins (25) is die superster Justin Bieber se “gunsteling- nuwe kunstenaar”, terwyl die popgroep Bastille en sir Elton John van die ander bekendes is wat sy talent bewonder.

Dié sanger-liedjieskrywer van Brighton, Engeland, het aanvanklik ’n aanhangersbasis op TikTok opgebou met sy opnames van cover versions. Gaan luister gerus na sy opname van Beyoncé se “Halo” – ’n falsetsangweergawe wat die luisteraar dadelik gaan laat regop sit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 318/3
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
15.96
+1.2%
Rand - Pond
19.91
-0.0%
Rand - Euro
16.81
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.17
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+1.4%
Goud
1,819.66
-0.2%
Silwer
21.65
+0.1%
Palladium
2,069.50
+2.1%
Platinum
960.00
+1.4%
Brent-ruolie
114.24
+2.6%
Top-40
62,976
+0.8%
Alle aandele
69,649
+0.6%
Hulpbronne 10
72,776
+1.3%
Industriële 25
77,685
+0.8%
Finansiële 15
15,895
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos