Deel

Trevor Noah met gesogte Nederlandse prys vereer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Suid-Afrikaanse komediant Trevor Noah.   Foto: Praemium Erasmianum-stigting
Die Suid-Afrikaanse komediant Trevor Noah. Foto: Praemium Erasmianum-stigting

Die komediant Trevor Noah ontvang vanjaar die Erasmus-prys van Nederland danksy sy skerp, skertsende en inklusiewe politieke kommentaar.

Dit is maar die tweede keer in die geskiedenis dat ’n komediant hierdie prys van die Nederlandse regering ontvang. Noah se bekroning volg 65 jaar nadat die Amerikaanse komediant Charlie Chaplin dit ontvang het. Chaplin word onder meer onthou vir sy prent The Great Dictator, waarin hy Adolf Hitler aanvat. Die verering behels ’n kontantprys van nagenoeg R3 miljoen (€150 000).

Die prys word jaarliks toegeken aan ’n persoon of instansie wat ’n buitengewone bydrae lewer tot die geesteswetenskappe, die sosiale wetenskappe of die kunste in Europa en elders. Koning Willem-Alexander is die beskermheer van die prys.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.18
+0.7%
Rand - Pond
22.41
+0.4%
Rand - Euro
19.69
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.14
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Platinum
968.75
+0.1%
Palladium
1,417.93
+0.8%
Goud
1,957.09
+0.0%
Silwer
23.02
-0.2%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
70,341
+0.8%
Alle aandele
75,924
+0.9%
Hulpbronne 10
66,105
+1.8%
Industriële 25
102,236
+0.0%
Finansiële 15
15,660
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos