Deel

2 eertydse US-dramastudente woeker om werk te skep

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die rolverdeling van ‘Bul’: René Cloete, Wynand Kotze en Wian Taljaard. Voor is Peggy Tunyiswa. Foto: Nardus Engelbrecht
Die rolverdeling van ‘Bul’: René Cloete, Wynand Kotze en Wian Taljaard. Voor is Peggy Tunyiswa. Foto: Nardus Engelbrecht

Dit is amper te moeilik om te glo dat die eiesoortige en lag-met-’n-traan-stuk My hart is ’n muurbal (en ander los gedagtes) gebore is uit ’n tekort en om ’n plan te beraam.

Geen werkgeleenthede vir die twee belowende akteurs Wian Taljaard en Wynand Kotze in die pandemietyd en ook daarna het hulle genoop om werk vir hulself te skep. En siedaar, hul teaterjuweel is nou op die planke.

Die twee speel nie net daarin nie, hulle vervaardig dit ook. Hulle is ook aan die stuur van ’n Afrikaanse vertaling en verwerking van die Britse dramaturg Mike Bartlett se Bull (deur Nico Scheepers), wat as Bul in April op die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) debuteer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
+1.1%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos