Deel

Marc Lottering in nuwe komedie in Kaap, Aunty Merle kry eie fliek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die komediant Marc Lottering keer volgende week terug na skerpskerts in die Baxter-teater in Kaapstad. Foto: Oscar O’Ryan
Die komediant Marc Lottering keer volgende week terug na skerpskerts in die Baxter-teater in Kaapstad. Foto: Oscar O’Ryan

Aunty Merle van Belgraviaweg op die Kaapse Vlakte gaan haar eie moewie kry.

Dis kanalla en hoogtyd, meen dié bekkige huisvrou se duisende bewonderaars. Meer as 40 000 teatergangers het verlede jaar na die Aunty Merle-musiekspel in die Baxter-daarvoor na teater gestroom. Dit was ’n hoogtepunt van die Desember-vakansie.

Die Kaapse komediant Marc Lottering, ook bekend as die geliefde Aunty Merle, het die kat uit die sak gelaat, maar kon nog geen ander nuus oor die komende rolprent saam met die internasionale stromingsplatform Amazon bekend maak nie, behalwe dat dit na verwagting einde volgende jaar uitgereik sal word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Cameroon (w) 58/10
Nigeria (w) 60/3
Rand - Dollar
18.24
+0.4%
Rand - Pond
22.47
+0.1%
Rand - Euro
19.73
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.17
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.1%
Platinum
964.80
-0.3%
Palladium
1,404.73
-0.1%
Goud
1,956.11
-0.0%
Silwer
23.03
-0.2%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
70,491
+1.0%
Alle aandele
76,085
+1.1%
Hulpbronne 10
66,142
+1.9%
Industriële 25
102,688
+0.5%
Finansiële 15
15,646
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos