Filosofiese praatjie wil Vrydag denke laat dans

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Johan Degenaar   Foto: Marc Degenaar
Johan Degenaar Foto: Marc Degenaar

Die filosoof Johan Degenaar (1926 – 2015) is die fokus van ’n praatjie “Denke wat kan dans: Johan Degenaar se gesprek as filosofiese kunsvorm” wat Vrydag om 18:00 in die Breytenbach-sentrum in Wellington aangebied word.

Die akademikus Andrew Nash is aan die woord.

Meer as 40 jaar was Degenaar ’n bron van voortdurende inspirasie vir sy studente op Stellenbosch, maar ook die oorsaak van frustrasie vir die akademiese, kerklike en politieke owerhede.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Benetton 31
Cardiff Rugby 7
Rand - Dollar
15.93
-0.3%
Rand - Pond
19.86
-0.3%
Rand - Euro
16.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.16
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,842.72
+0.0%
Silwer
21.68
-1.1%
Palladium
1,959.74
-2.4%
Platinum
951.54
-1.6%
Brent-ruolie
112.04
+2.6%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.7%
Industriële 25
72,948
-3.8%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos