Die week 6 van Netwerk24 en VIA se eksklusiewe blitsreeks Die Testament 2 het ons gesien hoe Roland probeer om die held op 'n wit perd te wees. Hy probeer om sy verhouding te verwoes om vir Annchen se vryheid te sorg. . . Kyk hierdie week se omnibus en vind uit of Annchen bevry kon word.
Netwerk24-intekenare kan elke Maandag tot Vrydag uitsien na nuwe episodes uit die tweede seisoen van Die Testament 2. Die omnibus is elke Saterdagoggend om 06:00 gerieflik vir diegene wat wil opvang met die week se gebeure.
Kyk al die episodes hier: