VOORSKOU – WIE'S NUUS? | Nee, Charlize! 'Afrikaans is springlewendig'

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Skakel Donderdagaand om 21:00 in op kykNET (DStv-kanaal 144) vir Wie’s Nuus? met Netwerk24.
Skakel Donderdagaand om 21:00 in op kykNET (DStv-kanaal 144) vir Wie’s Nuus? met Netwerk24.

Nooit sal Suid-Afrikaners die dag vergeet wat Charlize Theron in 2004 die Oscar vir beste aktrise gewen het nie. In die jare wat volg, maak sy haar geboorteland keer op keer trots – tot onlangs.

Afrikaanssprekendes is warm onder die kraag nadat Theron in ’n podsending nie net gesê het slegs sowat 44 mense praat die taal nie, maar ook dat dit sterwend en nie baie nuttig is nie. In die jongste aflewering van Wie’s Nuus? met Netwerk24 gesels die aanbieder, Mia Spies, met Netwerk24 se hoofredakteur, Henriëtte Loubser, en die joernalis Ané van Zyl oor die bohaai wat op Charlize se uitlatings oor Afrikaans gevolg het. Later sluit die Afrikaanse Taalmuseum-en-monument se direkteur, Michael Jonas, hom by hulle in die ateljee aan. Skakel Donderdagaand om 21:00 in op kykNET (DStv-kanaal 144) vir Wie’s Nuus? met Netwerk24.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.12
-0.1%
Rand - Pond
20.65
+0.4%
Rand - Euro
17.74
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.46
+0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,751.16
-0.4%
Silwer
21.23
-1.1%
Palladium
1,853.36
-0.2%
Platinum
978.50
-0.6%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
0.0%
Alle aandele
73,151
0.0%
Hulpbronne 10
71,441
0.0%
Industriële 25
87,347
0.0%
Finansiële 15
16,370
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos