Vra vir Ernst: Wat is jou mening oor die vratte op die huilboerboon?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pieter Koornhof se boomvratte op sy huilboerboon (Schotia brachypetala).
Pieter Koornhof se boomvratte op sy huilboerboon (Schotia brachypetala).

Pieter Koornhof skryf: Ernst, ek heg foto’s aan van vratte op die stam van ’n huilboerboon (Schotia brachypetala) in die Laeveld. Dit staan voor ons huis op die wal van ’n droë rivierloop wat net vloei ná goeie reën. Nie een van die ander huilboerbone in die onmiddellike omgewing het sulke vratte nie. Die boom lyk andersins goed, maar dalk nie so goed soos sy bure nie. Dit het die seisoen wel goed geblom en baie peule geproduseer ná ’n besonderse reënjaar. Kan jy ’n mening gee? 

Antwoord:Pieter, die siekte staan as boomkanker bekend.Dit word veroorsaak deur ’n tipe bakterie (Agrobacterium tumefaciens) wat bome soms kry en dan die galle maak.Eikebome doen dit ook soms. Gelukkig maak die bakterie nie die boom dood nie, maar veroorsaak net die groot, kankeragtige galle.

Gerhard van der Linde skryf: Ernst, ons het ’n plantjie by my skoonpa op Reitz gekry waar dit op sy stoep in die son gestaan het. Ons weet egter nie waar dit vandaan kom nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos