Deel

Anél Potgieter: Lekker etes uit blikkies en pakkies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Aspersiesop
Aspersiesop

Daar het onder kosfoendi’s ’n stigma gekleef aan die gebruik van blikkies en pakkies in resepte. Dus het al die resepteboeke en resepte vir jare die mense aangemoedig om vars bestanddele te gebruik – daar was min pakkies en blikkies as bestanddele gelys. Ek moet erken ek was een van daardie neus-optrek-snobs, maar ek het oor die jare my siening heeltemal verander en is nou ’n groot voorstander van spensbestanddele.

Marinda Engelbrecht skryf in haar nuwe kookboek: “Die gehalte van die inhoud van hedendaagse blikkies en pakkies voldoen aan geweldig hoë standaarde. Maak gebruik daarvan. Menige blikkie en pakkie is al vinnig uitgeruk as onverwagte gaste opdaag. En hier dink ek veral aan die getroue blikkie tuna. Moet ook nie bokswyn onderskat nie. As jy skamerig trek vir bokswyn, gooi dit uit in ’n kraffie.” Give this girl a Bells!

In die kookboek neem Marinda doodgewone blikkies en pakkies en tower spoggerige disse op, wat met die grootste selfvertroue aan familie en vriende voorgesit kan word. Só maak sy heerlike hoenderpastei, varkschnitzel, Oumabe­skuit-poeding, aspersiesop en vele ander heerlike en maklike geregte.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.19
+0.6%
Rand - Pond
22.42
+0.3%
Rand - Euro
19.70
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.15
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Platinum
968.38
+0.1%
Palladium
1,407.12
+0.1%
Goud
1,958.14
+0.1%
Silwer
23.06
-0.1%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
70,404
+0.9%
Alle aandele
75,994
+0.9%
Hulpbronne 10
66,087
+1.8%
Industriële 25
102,420
+0.2%
Finansiële 15
15,656
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos