Deel

Anél Potgieter: Rek jou rande met aartappels

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto’s: Anél Potgieter
Foto’s: Anél Potgieter

Ek weet nie waarvoor ek myself die afgelope tyd die meeste vererg het nie – Eskom of kospryse, maar dit is besig om my gemoed bitterlik bedonderd te maak. Nie net sit ons sonder krag nie, maar ons het nog onlangs vir ses liter boksmelk R89,99 betaal en nou is dit binne omtrent twee maande R110. Dan praat ek nie eens van vleis en ander kruideniersware nie. Ek en my Ier gebruik al hoe meer stapelvoedsel soos rys, pasta en aartappels om ons rande te rek.

Ek het net 500 g beesvleis gebruik om dié lekker kerrie vir ses te maak. Kyk en het my vriende nou gesmul! Bedien dit saam met knoffelbotter-gesmeerde wraps, poppadoms, basmatirys (of enige rys van jou keuse), tamatie-en-uie-salsa, opgesnyde piesang en blatjang. Met die byvoeging van aartappels het jy min vleis nodig vir dié geurige kerriefees vir ses.

McDonald’s se hash browns is my dood – ek bestel altyd twee met ’n koffie en dit eet ek in die kar op pad werk toe. Dié Amerikaanse gebraaide aartappelkoekie se naam kom van “hashed browned potatoes”. Hashed hier beteken fyngekap en browned beteken bruin gebraai. Die Switsers het weer die rösti wat van gerasperde aartappel en geurmiddels gemaak word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.28
+1.4%
Rand - Pond
22.43
+1.0%
Rand - Euro
19.85
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.22
+1.2%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Platinum
981.98
+1.0%
Palladium
1,444.54
+2.7%
Goud
1,967.98
+1.4%
Silwer
22.93
+2.4%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,757
+1.4%
Alle aandele
75,243
+1.3%
Hulpbronne 10
65,777
+0.2%
Industriële 25
101,692
+1.8%
Finansiële 15
15,282
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos