Deel

Proe-proe deur alles wat lekker is

akkreditasie
Hope Distillery se StrangeLove Cocktail Lounge bied ’n fees van mengeldrankies saam met happies wat gemaak word om by die drankies te pas. Foto’s: Warren Heath
Hope Distillery se StrangeLove Cocktail Lounge bied ’n fees van mengeldrankies saam met happies wat gemaak word om by die drankies te pas. Foto’s: Warren Heath

Die splinternuwe StrangeLove Cocktail Lounge in Soutrivier se kundige span wys dat jy met enige spiritus ’n wonderlike mengeldrankie kan maak – van die begin af sonder enige kits- en vooraf gemengde bestanddele.

Op die spyskaart van hierdie mengeldrankiekroeg van Hope Distillery is ’n verskeidenheid van mengeldrankies gemaak van verskillende kleinskaalse spiritus wat insluit wodka, jenewer, agave spiritus, rhum agricole (suikerrietsap-rum), en campari-styl African Amaro. Alles wat gebruik word om mengeldrankies te maak wat saam met sekere happies bedien word.

Hul mixologist (mengeldrankie-maker) Derrick Hartman, bekend as Decks, staan gereed om gaste te bederf met unieke mengeldrankies en jy kan happies van die spyskaart kies wat by hierdie drankies pas.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 62/1
West Indies 220/8
Rand - Dollar
18.17
+0.7%
Rand - Pond
22.41
+0.4%
Rand - Euro
19.70
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.17
-0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
964.75
-0.3%
Palladium
1,419.22
+0.9%
Goud
1,973.81
+0.9%
Silwer
23.27
+0.8%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
70,445
+1.0%
Alle aandele
76,047
+1.0%
Hulpbronne 10
66,460
+2.4%
Industriële 25
102,327
+0.1%
Finansiële 15
15,628
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos