Deel

GRAAN JOU WEL: Dra só by tot volhoubare graanbedryf

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Nuwe begin? Randfontein gaan van die 2024-’25-bemarkingsjaar af nie meer die verwysingspunt wees vir die liggingsdifferensiaal vir sojaboon-termynkontrakte nie. FOTO: JOHAN NORVAL
Nuwe begin? Randfontein gaan van die 2024-’25-bemarkingsjaar af nie meer die verwysingspunt wees vir die liggingsdifferensiaal vir sojaboon-termynkontrakte nie. FOTO: JOHAN NORVAL

Dit is nou die tyd van die jaar wat graanprodusente normaalweg baie deeglik na hul begrotings kyk en die pryse van hul verskeie insette begin vergelyk.

In Graan SA se streeksvergaderings aan die einde van Januarie is daar baie klem gelê op die winsgewendheid van wintergraanproduksie. Daar is gewys hoe die pryse van sekere insette van dorp tot dorp oor die provinsie heen verskil.

Dié boodskap is egter baie duidelik oorgedra: Kry soveel as moontlik pryse by verskillende agente, maar moenie noodwendig die goedkoopste koop nie aangesien naverkopediens ook baie belangrik is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 0
West Indies 220/8
Rand - Dollar
18.17
+0.8%
Rand - Pond
22.43
+0.3%
Rand - Euro
19.69
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.18
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Platinum
963.38
-0.4%
Palladium
1,422.71
+1.2%
Goud
1,972.31
+0.8%
Silwer
23.31
+1.0%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
70,445
+1.0%
Alle aandele
76,047
+1.0%
Hulpbronne 10
66,460
+2.4%
Industriële 25
102,327
+0.1%
Finansiële 15
15,628
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos