Deel

Het jy gehoor? Minimum loon verhoog – Agri Wes-Kaap

akkreditasie

Suid-Afrika se nasionale minimum loon styg op 1 Maart tot R25,42 per uur. Dis R2,24 meer as die R23,18 wat tans geld en verteenwoordig ’n persentasiestyging van byna 9,7%.

Agri Wes-Kaap het in reaksie op die verhoging gesê hy verstaan die behoefte vir leefbare lone, maar meen die ekonomiese impak van die nuwe minimum loon op die landbousektor kan nie misgekyk word nie.

“Ons is uiters geskok en teleurgesteld oor die 9,7%-styging en dat Agri Wes-Kaap se aanbeveling aan die Minimumloonkommissie nie in ag geneem is nie,” het Jannie Strydom, uitvoerende hoof van Agri Wes-Kaap, Dinsdag gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 160/3
West Indies 220/8
Rand - Dollar
18.18
+0.7%
Rand - Pond
22.43
+0.3%
Rand - Euro
19.71
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.18
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Platinum
965.85
-0.2%
Palladium
1,420.30
+1.0%
Goud
1,973.44
+0.9%
Silwer
23.32
+1.0%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
70,445
+0.9%
Alle aandele
76,047
+1.0%
Hulpbronne 10
66,460
+2.3%
Industriële 25
102,327
+0.1%
Finansiële 15
15,628
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos