Te voet van Petrus Steyn na Bethlehem om liefde vir erfenis aan te wakker

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Petrus Steyners Patrick Mokoena, Tumelo Mokoena en Twin Mosia, elk gedrapeer in die Suid-Afrikaanse landsvlag, Dinsdag onderweg na Bethlehem.                Foto: Dawie Fourie
Die Petrus Steyners Patrick Mokoena, Tumelo Mokoena en Twin Mosia, elk gedrapeer in die Suid-Afrikaanse landsvlag, Dinsdag onderweg na Bethlehem. Foto: Dawie Fourie

Elk gedrapeer in die Suid-Afrikaanse landsvlag het die erfenisaktivis Twin Mosia (37) van Petrus Steyn en twee ander gemeenskapslede van dié dorp in die Oos-Vrystaat tot in Bethlehem voetgeslaan.

Mosia, stigter en kurator van die Elandskop-museum op die dorp, en twee ander mans het vandeesweek ter wille van nasiebou en om mense se belangstelling in hul erfenis te prikkel sowat 80 km gestap.

Hy, Tumelo Mokoena, wat saam met hom by die museum werk, en Patrick Mokoena, ’n entrepreneur van die dorp, het Dinsdag om 02:00 begin stap en omstreeks 18:00 in Bethlehem aangekom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
besig om te laai... Regstreeks
Watford 0
Manchester City 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos