Aërotruuk kan Merc báie help

akkreditasie
Lewis Hamilton (Mercedes) het die afgelope naweek weer eens sy talent gewys toe hy ’n reeks terugslae oorkom het om met ’n sege weg te stap van die Brasiliaanse Grand Prix wat Sondag in São Paolo gehou is. Sy titelstryd met Red Bull se Max Verstappen is op ’n mespunt gebalanseer met net enkele renne nog oor. Foto: Getty Images
Lewis Hamilton (Mercedes) het die afgelope naweek weer eens sy talent gewys toe hy ’n reeks terugslae oorkom het om met ’n sege weg te stap van die Brasiliaanse Grand Prix wat Sondag in São Paolo gehou is. Sy titelstryd met Red Bull se Max Verstappen is op ’n mespunt gebalanseer met net enkele renne nog oor. Foto: Getty Images

Die Sky Mountain-tuimeltrein in die Mirabilandia-pretpark naby die Olinda-vakansiestad in Brasilië is een van dié land se bekendstes. Met ’n val van 54 meter, waartydens waaghalsige pretryers nagenoeg 100 km/h haal, is dié hellevaart allermins aanbevole ontspanning vir chroniese kortasems of klaende kleinkoppies.

Dit was alles egter vóór verlede Sondag se Brasiliaanse Grand Prix – uitbaklei op die Interlagos-renbaan by São Paulo – waar die drama, omstredenheid en toutrekkery van die titelstryd Sky Mountain se kamikaze-spoortjie soos ’n paar Lego-blokkies op ’n hopie katsand laat lyk het.

Die Mercedes-jaer Lewis Hamilton, wat Brasilië betree het met ’n 19-punt-agterstand op sy aartsvyand, Red Bull-Honda se Max Verstappen, se vooruitsigte op sukses het heel naweek wipplank gery. Dit nou as gevolg van ’n tuimelrit van strawwe politiekery, diskwalifisering en uiteindelik sy deurslaggewendste sege van 2021.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos