Deel

Amarok maak keel skoon met nuwe modelle

akkreditasie
Die PanAmericana is die mooi leefstylpakket wat jy vir jou nuwe Volks-wagen Amarok-bakkie kan kies. Ons sal die opsionele 18-duim-veldry-bande ook laat opsit, om stofpaaie gemakliker te kan hanteer.
Die PanAmericana is die mooi leefstylpakket wat jy vir jou nuwe Volks-wagen Amarok-bakkie kan kies. Ons sal die opsionele 18-duim-veldry-bande ook laat opsit, om stofpaaie gemakliker te kan hanteer.

In sy vorige lewe is daar graag oor die rok van die Amarok gegrinnik. Maar nou, in sy tweede generasie, het Volkswagen se Amarok-bakkie die nodige grom in sy bene om die mark behoorlik mee storm te loop.

VW se nuwe Ford Ranger-gebaseerde Amarok word op 18 Maart in sy dubbelkajuit-formaat plaaslik bekend gestel – en ons is seker die handelaars kan nie meer wag nie. Die nuwe bakkie lyk nie net treffend nie, sy nuwe stel diesel-enjins beloof hardebaard-verrigting in dié mededingende mark.

Die eerste Amarok is in 2010 in Argentinië bekend gestel (waar hy ook gebou is), met die groep se klein 2.0-liter-biturbodiesel wat destyds die groot nuus was. Met sy lae verbruik en goeie 400 Nm-wringkrag was dit ’n klasleidende stukkie ingenieurswerk, maar straks sy tyd vooruit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.28
+1.4%
Rand - Pond
22.43
+1.0%
Rand - Euro
19.85
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.22
+1.2%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Platinum
981.98
+1.0%
Palladium
1,444.54
+2.7%
Goud
1,967.98
+1.4%
Silwer
22.93
+2.4%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,757
+1.4%
Alle aandele
75,243
+1.3%
Hulpbronne 10
65,777
+0.2%
Industriële 25
101,692
+1.8%
Finansiële 15
15,282
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos