Deel

Olifant(asties)!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Uit die lug ontvou die mooiste prentjie: Groen en roesbruin skakerings vlek die vleiland al teenaan die waterkanale, met dorre, vaal sandvlaktes en spierwit soutpanne wat tot by die golwende duineveld strek. Foto: Jacques Marais
Uit die lug ontvou die mooiste prentjie: Groen en roesbruin skakerings vlek die vleiland al teenaan die waterkanale, met dorre, vaal sandvlaktes en spierwit soutpanne wat tot by die golwende duineveld strek. Foto: Jacques Marais

Suid-Afrika spog met indrukwekkende riviere . . . Almal ken die majestueuse, amper 2 500 km lange “Grootrivier”, oftewel die Oranje of Gariep, wat vanuit Lesotho tot in die Atlantiese Oseaan kronkel. En verder noord is daar natuurlik die Vaal-, Limpopo- en Thukela-, met die Vis-, Breede- en Bergrivier onder in die Ou Kolonie.

Een van die minder bekendes is die Olifants, maar hy hoef glad nie vir die grotes terug te staan nie. Dié rivier ontstaan bo in die ruwe Winterhoekberge, vanwaar dit deur die Cederberge en Namakwa-bossieveld vloei op pad Weskus toe.

Teen ’n skamele 285 km is die Olifants ’n pikkie teen van die Kaap se ander riviere, maar in die laaste dekade het dit een van my gunstelingwaterweë geword. Bo in die bergland skuim hy bombasties oor rotse en watervalle, maar raak dan rustig verby Clanwilliam en die Bulshoekdam, seker een van Suid-Afrika se mooiste opgaardamme.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 160/3
West Indies 220/8
Rand - Dollar
18.17
+0.7%
Rand - Pond
22.42
+0.3%
Rand - Euro
19.70
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.18
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Platinum
965.85
-0.2%
Palladium
1,420.30
+1.0%
Goud
1,973.91
+0.9%
Silwer
23.32
+1.0%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
70,445
+0.9%
Alle aandele
76,047
+1.0%
Hulpbronne 10
66,460
+2.3%
Industriële 25
102,327
+0.1%
Finansiële 15
15,628
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos