Cyril se kamp verdeeld oor ‘vermiste stemme’

akkreditasie
Cyril Ramaphosa, die ANC se nuwe president, word deur 'n verteenwoordiger van die kiesagentskap gelukgewens. Foto: Felix Dlangamandla
Cyril Ramaphosa, die ANC se nuwe president, word deur 'n verteenwoordiger van die kiesagentskap gelukgewens. Foto: Felix Dlangamandla
Feliz Dlangamandla

Cyril Ramaphosa, nuutverkose ANC-president, se kamp is erg verdeeld oor die dispuut oor Senzo Mchunu se nederlaag.

’n Leier van ’n provinsie wat Mchunu gesteun het, het hom uitgespreek teen die dispuut oor die 63 “vermiste” stemme en het die res van die Ramaphosa-span aangemoedig om te aanvaar dat Ace Magashule die nuwe sekretaris-generaal is.

“Ons moet aanbeweeg, ons was nie suksesvol nie. Ons moenie baklei oor die uitslag en die risiko loop om ’n chaos te veroorsaak, en onsekerheid in die party te hê nie,” sê hy.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Namibia 0
Netherlands 90/2
besig om te laai... Regstreeks
Dolphins 82/4
Warriors 127/9
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.55
+0.2%
Rand - Pond
20.05
+0.4%
Rand - Euro
16.92
+0.2%
Rand - Aus dollar
10.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,779.61
+0.6%
Silwer
23.91
+1.1%
Palladium
2,080.00
-1.2%
Platinum
1,045.01
+0.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,158
-0.4%
Alle aandele
66,727
-0.4%
Hulpbronne 10
62,801
-1.5%
Industriële 25
85,132
+0.4%
Finansiële 15
14,131
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos