Madiba se kleindogter praat oor 68 ‘verlore stemme’

akkreditasie
Oudpres. Nelson Mandela se kleindogter Ndileka Mandela. Foto: Facebook
Oudpres. Nelson Mandela se kleindogter Ndileka Mandela. Foto: Facebook

Ndileka Mandela, oudste kleindogter van oudpres. Nelson Mandela, beweer daar was ’n knoeiery toe die stemme vir die posisie van sekretaris-generaal van die ANC getel is.

Mandela beweer ’n senior lid van die ANC het met opset 68 stemme geïgnoreer wat eenkant in ’n koevert gehou is en bygevoeg sou word nadat die ander stemme getel is.

Sy het Dinsdag op Facebook gesê dié 68 stemme was van afgevaardigdes wat nie op die kieserslys verskyn het nie, maar steeds stemgeregtig was.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-0.7%
Rand - Pond
20.48
+0.8%
Rand - Euro
17.30
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,793.03
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos