Deel

André de Ruyter verlaat Eskom met ‘onmiddellike effek’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Eskombaas André de Ruyter se bedanking is onmiddellik van krag.  Foto: Deon Raath
Die Eskombaas André de Ruyter se bedanking is onmiddellik van krag. Foto: Deon Raath

Eskom het Woensdagaand laat bekend gemaak André de Ruyter, sy uitvoerende hoof, gaan die kragmaatskappy met “onmiddellike effek” verlaat.

Luidens ’n Eskom-verklaring is ’n wedersydse ooreenkoms op ’n spesiale direksievergadering Woensdag bereik dat De Ruyter se kennisperiode tot 28 Februarie verkort word.

Die direksie het verder besluit dat De Ruyter nie vir die oorblywende tydperk van sy kennisperiode hoef aan te bly nie, maar dat hy met “onmiddellike effek” van sy verpligtinge vrygestel word. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Ghana (w) 0
Sierra Leone (w) 0
Rand - Dollar
18.18
+0.7%
Rand - Pond
22.40
+0.4%
Rand - Euro
19.71
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.15
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
968.75
+0.1%
Palladium
1,417.93
+0.8%
Goud
1,960.45
+0.2%
Silwer
23.12
+0.2%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
70,371
+0.8%
Alle aandele
75,952
+0.9%
Hulpbronne 10
66,147
+1.9%
Industriële 25
102,297
+0.1%
Finansiële 15
15,649
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos