Deel

Betoging voor Russiese ambassade

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Betogers voor die Russiese ambassade in Pretoria.
Betogers voor die Russiese ambassade in Pretoria.

Klere van kinders en speelgoed op ’n wit “bebloede” laken is die afgelope week voor die Russiese ambassade in Pretoria neergesit, ter nagedagtenis aan die kinders wat dood is in Oekraïne nadat Rusland ’n jaar gelede die land ingeval het.

’n Jaar nadat die Oekraïense Vereniging in Suid-Afrika hulle eerste betoging by die Russiese ambassade gehou het, het hulle vandeesweek teruggekeer met dieselfde boodskap om ’n einde aan die konflik te bring.

Rusland het Oekraïne op 24 Februarie 2022 ingeval.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
+1.1%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos