Deel

Blaser-mentor in koue: 'Dis haar eie skuld'

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Annie Kloppers
Annie Kloppers

Die voormalige netbal-skeidsregterbaas Annie Kloppers moet eerder voor haar eie deur vee as om vingers te wys oor hoekom sy haar nou in die spreekwoordelike netbal-woestyn bevind, sê die president van Netbal Suid-Afrika (NSA), Cecilia Molokwane.

“Toe Annie verlede jaar daardie brief geskryf het waarin sy sê sy wil niks met NSA te doen hê nie en net by Wêreldnetbal se toernooie werk, het ons daarna gekyk en gesê hoe kan hierdie vrou wil blink in die buiteland, maar nie werk in die land wat haar soveel geleenthede gegee het nie,” het ’n vurige Molokwane gister aan Rapport gesê.

“Jy kan nie ’n lid van Wêreldnetbal wees as jy nie ’n lid is van NSA, wat op goeie voet met die organisasie is, nie, so sy kon nie net besluit sy wil NSA die rug keer en net vir Wêreldnetbal werk nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Ghana (w) 0
Sierra Leone (w) 0
Rand - Dollar
18.18
+0.7%
Rand - Pond
22.40
+0.4%
Rand - Euro
19.71
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.15
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
968.75
+0.1%
Palladium
1,417.93
+0.8%
Goud
1,960.45
+0.2%
Silwer
23.12
+0.2%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
70,371
+0.8%
Alle aandele
75,952
+0.9%
Hulpbronne 10
66,147
+1.9%
Industriële 25
102,297
+0.1%
Finansiële 15
15,649
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos