Eskom vra 20% meer, maar kry dalk niks

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Eskom
Eskom

Te midde van knaende kragonderbrekings sal verbruikers volgende jaar ’n verhoging van 20% in kragtariewe moet trotseer – as Eskom sy sin kry.

So ’n groot verhoging kan volgens die ekonoom Mike Schüssler die inflasiekoers van die geraamde 4,1% volgende jaar met een persentasiepunt opstoot, wat tot hoër rentekoerse kan lei.

“Kragkoste was vroeër 4% van die koste in mynbou. Dis nou 9%. Of jy ’n skool of ’n restaurant of wat ook al bedryf, dit sal ’n reuse-impak op jou hê,” sê hy.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos